Modder en Bloed open landswyd op 1 April 2016!

Die epiese fliek MODDER EN BLOED (BLOOD AND GLORY), deur Dark Matter Studios (Leading Lady) en Collective Dream Films (Platteland, ‘n Man Soos My Pa) open more, op 1 April 2016 in teaters landswyd.   Kaartjiebesprekings is reeds oop  en kan gemaak word by Ster Kinekor http://www.sterkinekor.com/#/book/8003/Modder%20en%20Bloed/ of Nu Metro  https://www.numetro.co.za/#/movie/3751   Resensente landswyd se lof […]

Read more..

Ghoema benoemde groep reik nog ‘n enkelsnit uit!

Die groep NAGLIGTE se debuut-album HOOP IN DIE DONKER is gedurende die tweede helfte van 2015 uitgereik en het onmiddellik aandag getrek.  Hulle eerste enkelsnit DIT STOP NOU pryk steeds bo-aan die trefferparades van radiostasies landswyd.  Direk na die uitreiking van hierdie enkelsnit is hulle opgeraap deur Universal Musiek, een van die mees gesogte platemaatskappye […]

Read more..

“DAA’ GAAT DIE BRUID!” VERKOOP UIT BY VANJAAR SE KKNK – GOEIE NUUS EKSTRA VERTONING OP MAANDAG, 28 MAART 0M 14:00

Lefra Produksies is reeds bekend vir hulle lekkerlagklugte wat gehore landwyd sedert 2012 vermaak, en vanjaar is klugkoning Frans Swart se Afrikaanse vertaling van Ray Cooney en John Chapman se weghol-treffer, Daa’ Gaat die Bruid! aan die beurt en besoek die KKNK in Oudtshoorn vanaf 24 tot 30 Maart.  Die produksie is ongelooflik gewild by […]

Read more..

Thanks to our 76058 listeners since February 2016 in 200 countries around the world.

  South Africa United States Germany Canada United Kingdom Mexico Japan France Netherlands Australia Spain Russian Federation Switzerland Italy Belgium Israel Brazil Austria Colombia India Poland Sweden Ukraine Unknown country Saudi Arabia Turkey Thailand Denmark Romania Norway Philippines Ireland New Zealand Indonesia Taiwan, Province Of China United Arab Emirates Hong Kong Venezuela China Croatia Czech […]

Read more..

MEDIAVRYSTELLING – MAART 2016: Nuwe sangsensasie Hanna Boss reik eerste enkelsnit, DAAR, uit!

Hanna Boss, ’n nuwe stem in die Afrikaanse musiekwêreld, se eerste enkelsnit, “Daar”, word gedurende die week van 21 Maart 2016 landswyd aan radiostasies uitgereik. “Hierdie liedjie vertel nie so seer van ‘n liefdes sprokiesverhaal nie maar eerder ‘n liefdes realiteits verhaal. Sprokiesverhale is soms baie ver, in die toekoms en iets wat met ander […]

Read more..

LEFRA PRODUKSIES OPEN MET SPLINTERNUWE LEKKERLAGKLUG “DAA’ GAAT DIE BRUID!” BY KKNK

Deur Ray Cooney en John Chapman Vertaling en Verwerking Frans Swart Regisseur en Vervaardiger Frans Swart Met Ana van Achterbergh, Cobus Venter, Debrè Rossouw, Edrien Erasmus, Gert van Tonder, Lieb Bester, Marga van Rooy en Phillru van Achterbergh Stel Hugo Hewitt KKNK, Oudtshoorn, Johnny Bisschoff-saal Donderdag, 24 Maart @ 19:00 | Vrydag, 25 Maart @ […]

Read more..