Media vrystelling: Cordelia & Pieter Koen span kragte saam!

Die talentvolle Cordelia, wat bekendheid verwerf het met liedjies soos Mal in jou kop en Eerste Woorde, het kragte saamgesnoer met die wel-bekende sanger en televisie-aanbieder,  Pieter Koen (Man van Staal en Wat die hart van vol is) en reik gedurende die week van 16 Mei die duet enkelsnit, SPEL VAN LIEFDE uit. Oor die samewerking met Pieter sê Cordelia: “Pieter Koen is vir […]

Read more..