PERSVERKLARING: Irene-Louise van Wyk

#Aldietreffers. #Aldietyd.   Musiek en kreatiwiteit vloei foutloos in Irene-Louise van Wyk se are. Haar uniekheid skyn deur op haar CD “ Meer as Woorde “ wat in Mei 2016 die lig gesien het, wat op iTunes beskikbaar is, asook by alle goeie musiekwinkels.   Die 24-jarige sangeres en liedjieskrywer wat in Pretoria groot geword […]

Read more..

All-Time Radio verwelkom: Skarlaken!

#Aldietreffers. #Aldietyd. Skarlaken is die nuutste duo groep wat die SA mark tref.  Biede van die sangers is reeds jare in die mark,  Maar het die jaar besluit om hulle nuutste albums as duet te doen.  Die album is vervaardig deur Johan Kelber en ons Storm Records van Mel Botes uitgebring.

Read more..

MEDIA-UITREIKING: Hartvanger.

Platinum bekroonde sanger Gerhard Steyn, met sy diep-dimpel glimlag, bewys weereens dat hy die midas faktor besit. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart en genotvol en sodoende verdien hy sonder twyfel die ere titel “Die Platinum Prins van Afrikaanse musiek”. Die nuwe album Hartvanger is propvol oorspronklike musiek wat ‘n nuwe meer volwasse kant […]

Read more..