Press Release: ‘Talking In My Space’ by Dahl Hates Disco!

Dahl Hates Disco, an electronic music collective from SA, have been climbing their way to become SA’s lead Electronic Disco Collective, with their debut single Endless Motion becoming a breakthrough success on the SA airwaves. Once again, cutting through the airwaves, Dahl Hates Disco, have just released their second single, ‘Talking In My Space’, a […]

Read more..

Media Uitreiking: Nuwe musiekvideo vir Joshua na die Reën!

Joshua na die Reën boei luisteraars met sy unieke musiekstyl en strelende stem en sy nuutste album, Die Wêreld Binne My, bewys weereens waarom aanhangers so gaande is oor sy musiek. Die musiekvideo vir sy tweede enkelsnit vanaf hierdie album, LAAT DIE WIND MY NEEM, is pas uitgereik. Kyk die video hier:      https://www.youtube.com/watch?v=lPm-EoBpZLY “Die liedjie LAAT DIE WIND […]

Read more..

Media Uitreiking: Saarkie stel nuwe musiekvideo bekend!

Suid-Afrika se gunsteling-meisierockers het pas die musiekvideo vir hul enkelsnit, Vir Altyd, vanaf hulle opkomende album, Queen van die Toorbos, uitgereik. Kyk die video hier:      https://www.youtube.com/watch?v=Wsvn2KK9S5I VIR ALTYD bou voort op die elektries-akoestiese, bars-uit-jou-nate-uit, wenresep waarvoor dié groep bekendheid verwerf het en kan beskryf word as ’n mengsel van moderne Pop en Rock. Die liedjie is geskryf deur Adèle […]

Read more..

Press Release: UPZ ft. Jocelyn Mathieu Releases New Hit Single ‘Disco Girl’!

soWHAT Records have just released their new Hit Single ‘Disco Girl’, UPZ ft. Jocelyn Mathieu, on an infectious, ‘Michael Jackson Meets House Music’ influenced production. Disco Girl is UPZ & Jocelyn’s long awaited follow up to their previous collaboration “All Out” (Defected/Soul Candi) and comes off the upcoming of UPZ album titled ‘Drop It’.  Disco Girl […]

Read more..

Media Uitreiking: Elandre se ‘Kleingdorp – Dromer’ – ‘n Twee Dekade Lange Droom Uiteindelik In Musiek Bewaarheid!

Vandat hy kan onthou oefen hy sy handtekening vir daardie “eendag” wat sy musiek in ‘n album-baadjie kan pronk. Wel, eendag en vandag het pas sinoniem geword met die bekendstelling van Elandré se lank-verwagte debuut-album, “Kleindorp-dromer”.  Die toe 21-jarige van Despatch in die Oos-Kaap het in November 2016 die verrassing van ‘n leeftyd gekry toe Select Musiek se […]

Read more..

Media Uitreiking: Bekroonde fliek, KROTOA, open Vrydag 4 Augustus 2017 in fliekteaters landswyd!

Die bekroonde fliek, KROTOA, uit die pen van Kaye Ann Williams en Margaret Goldsmid, wat geskep is deur ’n dinamiese span vroue, met bekroonde filmvervaardiger, Roberta Durrant, as regisseur en vervaardiger en Crystal-Donna Roberts in die hoofrol, open op Vrydag 4 Augustus 2017 in fliekteaters landswyd. Kaartjies kan reeds bespreek word by: STER KINEKOR:   […]

Read more..

Meida Uitreiking: Klikkerland se vierdie DVD is hier!

Mammas en pappas wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly! Die Ghoema-benoemde (Beste Kinderalbum of –DVD) kinderreeks, KLIKKERLAND, met sy kleurvolle karakters en prettige opvoedkundige aanslag, verower […]

Read more..