Press Release: ‘Above Atlas’, A Local International Band, Gracing The Stage at Rocking The Daisies 2017!

Embrace Yourselves for ‘Above Atlas’! A young energetic Local International Band who not so long ago began soaring on the International Airwaves with their uniquely Original Magnetic Flavor of Alternative Rock. Not only have ‘Above Atlas’ seasoned the global airwaves with their melodious eclectic sound, but released their Demo Track, ‘Rush’, on April 5, 2016, […]

Read more..

Media Uitreiking: Ray Dylan se Splinternuwe Album, Uitbasuin Is Hier!

Die hoeveelheid dansvloere wat al behoorlik blinkgedans is op maat van Ray Dylan treffers is ‘n getuigskrif van die wye aanklank van sy musiek.  Met sy nuutste album, “Uitbasuin”, draai hy die volume, en die lekkerkry, nog ‘n kerf of twee op!  Ray Dylan se splinternuwe album, “Uitbasuin”, se titel som in een woord op wat menige […]

Read more..

Media Uitreiking: Helena Hettema se Nuwe Album 21 PLUS 2017!

Die gevierde kunstenaar Helena Hettema is ‘n musikale enigma! Dié sangeres, liedjieskrywer en aktrise vier 22 jaar in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf. Die nuwe album heet 21 Plus: 2017.  Sedert haar debuut-album, Fool’s Gold, is Helena se sonderlinge talent telkens erken: onder meer met twee SAMA-benoemings,’n SABC2-Geraastoekenning as die beste vroulike solo-kunstenaar vir haar briljante CD […]

Read more..

Media Uitreiking: Ricus Nel bring hulde aan Worsie Visser met ‘n Album Wat Kraak van Lekkerkry!

Min name was in die 90’s só sinoniem met onpretensieuse-, saamsing- stamp-jou-voete-en-wikkel-daai-boude kuiermusiek soos dié van Worsie Visser – ‘n talent wat in 1998 tragies uit die SA musiekbedryf geruk is. Sy musiek herleef met hernude skop in Ricus Nel se blinknuwe album – “Ricus Nel bring hulde aan Worsie Visser”.  Hierdie album is met elk […]

Read more..