Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom. Nylstroom 28 Mei. Jou nommer een radio stasie sien jou daar!

Abraham Kriel flyer voorkant 7 Maart (2) Abraham Kriel My version

Ons Visie:

Die visie van die Kinderhuis is om kinders op so wyse te versorg en op te voed dat hulle gelukkige, gesonde en goed funksionerende kinders kan wees wat die behoeftes van ander mense in die gemeenskap in ag neem en as volwassenes  ‘n positiewe rol in die samelewing kan speel.

 Ons Missie:

Die missie van die Kinderhuis is dat kinders in nood volgens ‘n hoslistiese benadering versorg word sodat hulle behoeftes op onderwys, geestelike-, emosionele- en sosiale vlak  bevredig kan word.

 

2 thoughts on “Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom. Nylstroom 28 Mei. Jou nommer een radio stasie sien jou daar!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *