Meida Uitreiking: Klikkerland se vierdie DVD is hier!

Mammas en pappas wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly! Die Ghoema-benoemde (Beste Kinderalbum of –DVD) kinderreeks, KLIKKERLAND, met sy kleurvolle karakters en prettige opvoedkundige aanslag, verower […]

Read more..

Media Uitreiking: Van der Merwe besprekings nou oop!

Suid-Afrikaners kan vanaf 26 Julie 2017 via Ster Kinekor en Nu Metro kaartjies bespreek VAN DER MERWE, wat vanaf Vrydag 28 Julie 2017, in fliekteaters landwyd te sien sal wees. Na afloop van die fliek se amptelike premiére op Maandag 24 Julie 2017 in Kaapstad, loop die opgewondenheid hoog en woord versprei vinnig oor die […]

Read more..

Press Release, Reshane Viljoen, Mrs. Africa 2017 Finalist!

A visionary, dreamer and successful powerful entrepreneur in the business world. Reshane Viljoen residing in Montana, fueled by her passion and love of her family has surmounted many challenges which has made her a striving successful business woman today! Her desire of encouraging, mentoring and assisting women who would like to take their first step […]

Read more..

Mediavrystelling; Plaaslike rolprent ‘n treffer by internasionale filmfeeste.

Die film, KROTOA, doen beslis haar indrukwekkende naamgenoot gestand en het uit die staanspoor die harte van kykers en kritici, regoor die wêreld, verower. Dit gebeur selde dat ’n rolprent soveel trefkrag het dat dit, selfs voor die bekendstelling aan die Suid-Afrikaanse publiek, kan spog met ses amptelike benoemings deur internasionale rolprentfeeste, soos die Internasionale […]

Read more..

MEDIAVRYSTELLING: 2017-04-07: BINNELANDERS SE ZAK HENDRIKZ EN CINDY SWANEPOEL IN “MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU” BY VANJAAR SE KKNK!

Lefra Produksies, klugkonings van Suid-Afrika, debuteer met ‘n splinternuwe klug by vanjaar se KKNK, “MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU”  Hierdie skreeusnaakse klug speel by die KKNK se Weermag Ouditorium op die volgende tye: 8Apr (10:00); 9 Apr (14:30); 10 Apr (10:00), 11 Apr (10:00); 12 Apr (14:30); 13 Apr (19:00); 14 Apr […]

Read more..

Hope you are keeping well. Popular radio drama and stage production, DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY, written by award-winning author, Chris Barnard, will soon come to life on the big screen, with renowned actor, Tobie Cronjé, in the lead role. The film opens at cinemas nationwide on 7 April 2017.

I wanted to find out if you would be interested in arranging for an interview with anyone ahead of the film’s release?  Please let me know who you would like to try and set this up with and I will arrange for the details.  If you can also confirm if it will be for next […]

Read more..

MEDIA RELEASE: KEEPING UP WITH THE KANDASAMYS – OPENS 3 MARCH IN CINEMAS NATIONWIDE!

From the producers of Happiness is a Four-Letter Word – one of South Africa’s most successful films – and Hard to Get– comes an all new rib-tickling, two-sided family comedy affair, directed and co-written by Durban filmmaker, Jayan Moodley (White Gold), produced by award-winning duo Helena Spring (Academy Award Nominee and Mbokodo-winner) and the late […]

Read more..