Boelies is een van die grootste sosiale probleme waarmee mense op ’n daaglikse basis gekonfronteer word en dit raak nie net sommige kinders op skool nie.

Die probleem strek oor die hele sosiale spektrum, van skole, werksplekke en selfs ook deesdae via sosiale media en oral op die internet. Ons sien gereeld van nuwe voorvalle waar kinders en grootmense geboelie word in alle opsigte van die samelewing en ook nie net meer die “swakker” mense nie, selfs “sterker” mense en mense […]

Read more..

Press release: Daniel Baron joins forces with Sun International on New Song Release!

#allthehits. #allthetime. 2016 has been a massive year for singer/songwriter Daniel Baron. From topping the nationwide charts with the mega dance anthem ‘Children Of The Sun’, being named “one of South Africa’s greatest pop stars” by People Magazine, and storming the radios once again with his latest summer jam ‘Beautiful Noise’, Baron is cementing his place into all avenues of […]

Read more..

Media vrystelling: Die rockgroep, Nagligte, se splinternuwe enkelsnit, VIR NOU is onlangs uitgereik en nou volg die uitreiking van die musiekvideo vir hierdie liedjie!

#Aldietreffers. #Aldietyd. Die musiekvideo is op 11 September 2016 geskiet deur Michael Ellis in Brackenfell in Crossfit Okovango Kraaifontein en Durbanville met die talentvolle Inus Smuts as regisseur. Dit fokus op ‘n lewendige en energieke vertoning deur Nagligte.  Die video vertel die verhaal van ‘n middeljarige werkende man, gespeel deur Francois Coertze, se sieldodende roetine […]

Read more..

Media release: ALBERT FROST released his highly anticipated third solo album, The Wake Up, in April this year. In a departure from Frost’s blues roots, this album explores various musical avenues and lyrical content. Case in point is his new single, Modern Romance.

oday marks the official release of Albert Frost’s much anticipated full-length studio album, The Wake Up. While Frost has remained no stranger to the live circuit as a solo artist or as former lead guitarist for The Blues Broers, it has been quite some time since he’s gone into studio (Devils & Gods, 2009) …and […]

Read more..