Media Uitreiking: Bekroonde fliek, KROTOA, open Vrydag 4 Augustus 2017 in fliekteaters landswyd!

Die bekroonde fliek, KROTOA, uit die pen van Kaye Ann Williams en Margaret Goldsmid, wat geskep is deur ’n dinamiese span vroue, met bekroonde filmvervaardiger, Roberta Durrant, as regisseur en vervaardiger en Crystal-Donna Roberts in die hoofrol, open op Vrydag 4 Augustus 2017 in fliekteaters landswyd. Kaartjies kan reeds bespreek word by: STER KINEKOR:   […]

Read more..

“La-la-la-la-la-la, sing a happy song. La-la-la-la-la-la, Smurf the whole day long!” A song that generations of fans have come to love and with a little sprinkle of magic dust, South African audiences will soon be transported into the magical world of colourful mushroom houses and little blue people when THE SMURFS LIVE ON STAGE – SMURFS SAVE SPRING takes to the stage from the 13th to the 30th July 2017 at the Theatre of Marcellus at Emperors Palace, Johannesburg.

Your favourite Smurfs characters including Papa Smurf, Clumsy Smurf, Brainy Smurf and the adorable Smurfette will be coming to South Africa – for the first time ever – to transform the Wintery breeze into a colourful Spring (the Smurfs’ favourite time of the year). The Smurfs are busy preparing for the much-anticipated annual Spring Parade […]

Read more..

For Immediate Release: 11 May 2017

LOCAL FILM CLINCHES 8TH AWARD AT NEW YORK FILM FESTIVAL Local film, KROTOA, will only be released in South Africa in August, yet it has already managed to conquer the hearts of international film lovers and critics.  The film added to its growing list of accolades this past weekend by claiming its 8th award for […]

Read more..

FOKOFPOLISIEKAR Oorskry die R850 000 merk, Gauteng kry ‘n gratis vertoning!

Jaco S. Venter, Francois van Coke, Wynand Myburgh, Johnny de Ridder, Hunter Kennedy Photo by: Liam Lynch (circa 2006, Schiphol Lughawe, Nederland) http://www.fokofpolisiekar.co.za/fund Amper twee maande gelede het Fokofpolisiekar ‘n skarefinansieringsveldtog van stapel gestuur via Thundafund om fondse vir ‘n nuwe album in te samel.  Die groep het dit gedoen deur keur items en ervarings […]

Read more..

Neem asb. kennis dat die hekke by Weiveld eerskomende Vrydagaand om 20h00 gaan sluit. Ek wil benadruk dat julle asb. julle bes moet probeer om op die laatste 19h30 by die venue te wees. Hulle verwag meer as ‘n 1000 mense en ek is bang as julle later as 19h30 aankom gaan julle nie by die hekke kan inkom nie.

As jy enige spesifieke rede het hoekom jy nie reeds 19h30 daar sal kan wees nie – laat weet my dringend dat ons ‘n plan kan maak om te sien hoe ons jou later sal kan laat inkom. Bevestig asb. dat jy hierdie e-pos ontvang het. Alishia van Deventer [email protected] / 083 635 4717 Starburst […]

Read more..