Media vrystelling: Die Sneeukoningin 2 spog met ‘n splinternuwe temalied deur die bekroonde Leah!

#rolprent.#Silverdoek. #all-timeradio.com. Die verhaal van Die Sneeukoningin (The Snow Queen ) is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar […]

Read more..

All-Time Radio verwelkom Chané Valentine!

#aldietreffers. #aldietyd. #all-timeradio.com. Ek is ‘n groot musiek liefhebber and dis hoekom ek doen wat ek doen. My droom is om eendag ‘n “Grammy” toekening te ontvang en op die rooi tapyt te loop in L.A. Ek sal graag ‘n baie suksesvolle besigheids vrou wil word, gelukkig getroud wees eendag met kinders indien dit die […]

Read more..

All-Time Radio welcomes: Rythmic Skillz!

Rythmic Skillz, South African DJ and Producer born Isaac Mokena, born and bred in Tembisa Johannesburg. He is one of the most musically experienced and prolific music composer and sound engineer. He started programming music using fruity loops digital audio, work station at a high school and worked with some upcoming musicians of various genres. […]

Read more..